Antie Koekie

From フェラ on #107: Blogger’s Ererol. # これおすすめっす!! SEX パイパン高収入アルバイトぶっかけ騎乗位手マン

As ek nou nie ‘n Vrou van die Kerk was nie, sou ek nou gevra het: WDF……..!!!!

Ek is moer bly vir elke nuwe besoeker aan Antie Koekie se kuierplekkie, maar ek sal darem baie graag wil weet in watter taal moet ek hulle verwelkom.

Toe gaan klop ek maar aan by sy deur, uit ordentlikheid, jy weet, en toe hy oopmaak, toe sien ek die taal wat ons daar gaan praat is net ‘n gehyg soos ‘n klomp moeg honde!!

‘n Japanese Porn Site! Can you believe it??????

Maar die “!! SEX パイパン” gedeelte moes my seker gewaarsku het.

Hoeppee! Antie Koekie is famous! Dink die klomp Japs dis “International Grab-a-Granny Week”?

Van famous gepraat, as jy miskien gewonder het hoe lyk jou favourite antie nou eintlik——– gaan koop die nuwe Vrouekeur (12 Maart); op bl.28 is ‘n artikel oor Feline Flirtations! (Met ‘n foto van Juan ook.)

Mag ek aseblief NOOIT so blasè en als-gewoond raak, dat so iets nie meer vir my vreeslik, kinderlik lekker is nie!

“Die Projek”, waaraan ek en Girl se Ou Dienskneg so swoeg en sweet, nader nou voltooing.

Dié briljante man het my oortuig dat Antie Koekie se Meestersgraad in Die Lewe, toegepas moet word; dat als wat sy al beleef het, vertel en gebruik moet word om ander die pad te wys wat hulle NIE moet loop nie!!

Soos Andy Capp eenkeer gesê het, hy is op Aarde geplaas om vir ander te wys wat hulle nie moet doen nie.:lol:

Antie Koekie word dus binnekort ‘n volwaardige, Afrikaanse internet tydskrif!

Met REGTE adverteerders; REGTE medewerkers, wat gereelde rubrieke gaan doen; ‘n showcase vir gewone mense wat presteer (skilders, skrywers, ens.) en nog baie meer.

Dis hoekom ek so stil was——— EK SWEET!!!

Ons wag nou net op ‘n skilder, Rika Senekal van Parys, wat die Antie Koekie portret moet verf, sodat julle kan weet hoe sy lyk.

Daar gaan ‘n afdeling wees waar oumas en oupas met hul kleinkinders kan spog (stories & foto’s); ‘n afdeling waar jy jou gunsteling resep kan instuur; ‘n plek waar jy kan soek na mense of goeters, ag, en nog baie meer.

Ek hoop julle sal daar by my kom kuier? A la Antie Koekie styl gaan dit all over VET PRET wees!

En———– daar gaan links na al my favourite kuierplekke ook wees!!

Partykeer moet ek myself knyp om te glo wat nou besig is om te gebeur, maar dankie aan Flintie en Dellie wat my oortuig ek kan dit doen!

Nou doen ek dit!!

http://botd.wordpress.com/top-blogs/?lang=af

Afrikaans (RSS)

#1.Herriemerrie Ietsie van alles

#2.FlintStoned

#3.Om die Kombuistafel ‘n Kuierplek  almal welkom is.

#4Meermin se blog Lief en leed van Meermin.

#5Brandnetel se Blog

#6Demoerin se Wêreld Gooi ‘n pos in die klasak

#7. Departamento de Inglés Blog del Departamento de Inglés del IES “Leonardo da Vinci” – Majadahonda

#8.Dellie se Dinge Mense en Dinge

VerHEWE geselskap waarin dié Antie haar bevind. Goed om te weet julle is MY blogpelle.

Well done!!

Sorry, julle. Ek ploeg tydelik weer met ander ou se (vrek snaakse) kallers, want my kop is so deurmekaar soos ‘n verkleurmannetjie in ‘n king size box smarties. My muse het my nie verlaat, sy is net besig met “Die Projek”!

Geniet hierdie enetjie!

A woman comes home and tells her husband, “Remember those

Headaches I’ve been having all these years? Well, they’re gone.”

“No more headaches?” the husband asks, “What happened?”

His wife replies: “Margie referred me to a hypnotist. He told me To

Stand in front of a mirror, stare at myself and repeat

“I do not Have a Headache;

I do not have a headache,

I do not have a headache..”
 

It Worked!   The headaches are all gone.”

The husband replies, “Well, that is wonderful.”

His wife then says, “You know, you haven’t been exactly a Ball

Of Fire in the bedroom these last few years. Why don’t you go see the

Hypnotist and see if he can do anything for that?”

The husband agrees to try it

                                                                 
 

Following his appointment, the husband comes home, rips off his

Clothes, picks up his wife and carries her into the bedroom.

He Puts her on The bed and says, “Don’t move, I’ll be right back.” He goes into The Bathroom and comes back. A few minutes later and jumps into bed And makes Passionate love to his wife like never before.

His wife says, “Boy, that was wonderful!”

The husband says, “Don’t move! I will be right back.” He goes

Back Into the bathroom, comes back and round two was even better than The First time. The wife sits up and her head is spinning.

Her husband again says, “Don’t move, I’ll be right back.” With

That, He goes back in the bathroom.

This time, his wife quietly follows him and there, in the Bathroom,

She sees him standing at the mirror and saying,

“She’s not my Wife.

She’s Not my wife.

She’s not my wife…”

His funeral service will be held on Friday.

‘n Mooi gebed vir besige mense:

Here, ons het ‘n moeë generasie geword!
Ons is moeg gewerk, moeg vir probleme, moeg vir mense.
Ons het veral moeg geword om alles altyd reg te doen.
Om aanvaarbaar te wees, moet ons
Suksesvol, begaafd en finansieel sterk wees met duidelike doelwitte.
Verder moet ons goeie ouers, lojale vriende, toegewyde familiemense
en betrokke gemeenskapwerkers wees
Sjoe, dis ‘n oorvol mondvol!
Vandag wil ek sommer net by U kom rus
En vra dat U my die regte prioriteite sal wys.
Sal U my help onderskei tussen die dinge wat regtig saak maak
en die dinge wat die wêreld ons probeer voorskryf?
Ja, help my om te weet wat vir U belangrik is..
Maak huis skoon met my, Here.
Verwyder die selfopgelegde eise in my oorvol lewe
En leer my om sommer net U kind te wees.
 En my maatjies wat te moeg is om die stryd van die lewe te stry, versterk asseblief hulle arms ?

In U naam vra ek dit, Amen

(Ek ploeg met ‘n kaller wat vir my aangestuur is. Hoop hy beteken vir julle ook iets.)

Ja, ek sweer, dis die naam van die boekie wat ek in ‘n 2nd hand bookhop raak geloop het.

Geskryf deur: Dr.I.M.Potent; uitgegee deur W.H.Allen & Co. Ltd, Great Britain. (1ste Druk 1981)

In die eerste hoofstuk beskryf die dokter hoe hy geintereseerd geraak het in die veld van “Hoe om nie seks te hê.” Dit loop glo sterk in sy familie———-

“My mother and dad, Emme Grassfarber and E.S.Potent, enjoyed not having sex in a rowboat during their courtship and on their honeymoon. how I was born is a mystery to me.”

Sy geskiedenis met meisies was ook nie goed nie: “I was rejected by young girls in the neighbourhood as well as by my maiden aunt with the moustache. My mother and my grandfather also spurned my advances. In fact, my mother slapped my face and told me not having sex was a dirty thing.”

En so gaan hy aan. Dit is natuurlik skreeusnaaks, veral party van die posisies wat geskik is “for not having sex.”

Ek sal so van tyd tot tyd vir julle ‘n paar neerpen, just in case you might need such an excuse,OK?

  1.  I have a headache.
  2. It’s caught in the mousetrap.
  3. We did it last month.
  4. I’ve got to talk to the plants.
  5. If I’m not there in 15 minutes, start without me.
  6. You didn’t tell me you had false teeth.
  7. I can’t get my boots off.
  8. I can’t get my boots on.
  9. The parakeet is watching.
  10. I’m with the vice squad and you’re under arrest.

 

Wat ‘n opwindende lewe het die arme DR. I.M.Potent nie gelei!!

Hallo, Almal,

Antie trek nou eers weer die ou gemaklike pantoffels aan, waarin ek al amper drie jaar loop.

 Dot Kouza is net so bietjie in vir “a nip & a tuck”, a panel beat, so to speak. Miskien gooi ons sommer ‘n spray joppie ook in, vir die lekker.

Dis nie net Meisiekind wat vir Ou Dienskneg ken nie——— o, nee, toe sy haar rug draai, toe gooi ek my flikkers by hom.

 En toe kyk hy hierdie pogings van my en IT Genie en hy sê: Luister, dis alles goed en wel, maar as julle nou so iets wil doen, doen dit tog asseblief net groot, of gaan huis toe.

Op daai stadium was IT Genie al besig om sy hare uit sy kop te trek, want die program wat ons gebruik doen nie wat ek wil hê dit moet doen nie. En Juan sê: Jy’s vol “bollie”— dit KAN nie gedoen word nie. En ek skop vas en sê: As almal s’n so werk, MOET dit SO gedoen word of niks.!

Ek was op daardie stadium nie eers meer op Juan se Valentynslysie nie, wat nog te sê, sy Krismis 2011 lysie.

Toe trek ek my stert in ‘n krul en ek sê vir Ou dienskneg: “Nou toe, Ou Dienskneg, daar’s hy—–  Put you’re money where your mouth is, wys jou muis!”

Kindertjies, hier kom ‘n ding. Nie sommer net nog ‘n ding nie, ‘n GROOT ding!

Groter as wat ek my in my wildeste drome voorgestel het!

Watch this space. Ek belowe julle sal ring side seats kry, OK?

6: Who Needs a Man? Posted by Garfield (Antie Koekie)at 3:00 am, January 29th 2010. Raai wat het ek vandag gedoen? Vir die eerste keer in my lewe het ek gras gesny. Ja, met ‘n grassnyer, in die hitte. Julle mag nou vra: Ou-kyai-eee? So what? Ek het al my lewe geglo grassny, karwas, muise doodmaak, vleis braai en plugs aansit is manswerk. Ek DOEN dit nie. ……….

Lees verder……..

Baie dankie dat jy by my kom kuier het. Maar ek bly nou in my eie huisie, nie meer in die koshuis.

My adres is http://antiekoekie.co.za

Ons breek en bou nog daar, maar daar’s iets te drinke en sommer lekker baie gesels.

Kom loer in, ek sien uit na jou kuiertjie.

Dankie,

En baie liefde vir jou,

Antie Koekie

Antie Koekie se ander kuierplekkie is weer oop———- hopelik die keer, vir goed!!

Behalwe die simpel gremlin in die program wat aanhou sê dat “Garfield” die skryfwerk doen.

Shit!! Ek word soo kwaad, maar ek glo my IT Genie sal dit ook, soos al die baie ander probleme kan uitsorteer.

Sal julle my asseblief ‘n GROOT guns doen?

Gaan loer daar in, fynkam die hele site met ‘n fynekam en laat weet my as iets nie lekker funksioneer nie?

Van my en Juan se PC’s af werk als 100%, maar ek weet nie van ander s’n nie.

Please?

Ek wil ook graag weet of iemand dit al op feedburner of RSS of wat ook al gesit het (wat noem mens daai ding as jy die posts outomaties ontvang?? En of die funksie WERK?

Dankie al julle oulike mense—- julle is een en elk vir my ‘n daaglikse blessing!

Terwyl ek wag vir my IT Genie om die dekselse/ditse/datse/verdomde/flippen commnent box/tool op Antie koekie reg te kry………

Sommer so ligte ietsie om jou te laat lag op hierdie Maandag, 11 maande voor Kersfees.

A cabbie picks up a Nun.

She gets into the cab, and notices that the VERY handsome cab driver won’t stop staring at her.

She asks him why he is staring.

He replies: ‘I have a question to ask you but I don’t want to offend you.’

She answers, ‘My son, you cannot offend me. When you’re as old as I am and have been a nun as
long as I have, you get a chance to see and hear just about everything. I’m sure that there’s nothing
you could say or ask that I would find offensive.’

‘Well, I’ve always had a fantasy to have a nun kiss me.’

She responds, ‘Well, let’s see what we can do about that:

#1, you have to be single and

#2, you must be Catholic.’

The cab driver is very excited and says,

‘Yes, I’m single and Catholic!’

‘OK’ the nun says. ‘Pull into the next alley.’

The nun fulfills his fantasy, with a kiss that would make a hooker blush.

But when they get back on the road, the cab driver starts crying.

‘My dear child,’ says the nun, ‘why are you crying?’

‘Forgive me but I’ve sinned. I lied and I must confess, I’m married and I’m Jewish.’

The nun says, ‘That’s OK.

My name is Kevin and I’m going to a Halloween party.’

Kalender

Januarie 2026
M D W T V S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Kuiergaste

  • 38 306 gaste

Top Clicks

  • Geen
"I find that the harder I work, the more luck I seem to have." - Thomas Jefferson (1743-1826)
Design a site like this with WordPress.com
Spring weg