Posted by: Antie Koekie on: Julie 22, 2008
Goeiedag!
Dis Maandag, 21 Julie 2008; ‘n nuwe dag, ‘n nuwe week en die sewende maand van hierdie jaar lê al amper op sy rug, “bones in the light”!
En ek, Antie Koekie (alias Alta, vir my ma), soek my jis af na die 203 dae wat onder die mat gevee is en wat ek nie kan [...]
Posted by: Antie Koekie on: Junie 5, 2008
Uiteindelik is dit klaar, agter die rug, afgehandel! Vir die volgende twee jaar hoef ons nie weer te dink aan trek nie; as ons baie gelukkig is, kan ons dalk hier oud word!!
(OK, OK, so ek is al klaar oud, maar julle weet wat ek bedoel!)
Ek wag nou net met ‘n seer hart op Telkom, [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 26, 2008
Julle Antie was seker maar in haar vorige bestaan ‘n koei; altyd herkouend aan als wat sy lees.
Ek wou hierdie stuk al lankal geskryf het, maar moes eers vir Louisa wag om wéér vir my te kom wys hoe sit ek links in!
(Het ek al gesê dat my oupa se sêding: ‘Armoede is niks, maar [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 8, 2008
My skatteblolletjies,
Vanmôre is julle Antie Koekie toetentaal oorweldig deur deur die hele idee van blogging…………….
Om te dink, ek sit in my plekkie en met die kliek van my muis is ek in elkeen wat my lees, se huise, se lewens!
Dis absoluut amazing;
Ek het nie ‘n cookin clue hoe Sonkind, Roer, Patterfuss, DiMario of Doringrosie [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 7, 2008
Hallo my skatjies,
Luister, na alles wat julle Antie gister beleef het voel ek vandag asof ek berge kan versit, as ek net wil!
My vriendin/gewese werkgewer van die Rosestad se seun moet vandag ‘n casting doen vir ‘n redelike belangrike Arabiese advertensie. Julle moet die ou kan sien – seker 2m+ lank, met langerige hare wat [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 6, 2008
Dis nou amptelik herfs in die Kaap! Die eerste winter reëns het hier in Brackenfell geval!
Ek het wakker geword van Zoë, my Siamese kind, wat papnat en bitter droefgeestig voor my venster sit en huil…………….terwyl die voordeur oopstaan!
Praat van ’n drama queen!
Wipneus, Roer en Sonkind, moerse dankie vir julle besoekies!
As Antie Koekie nou net nie [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 6, 2008
Hallo my skatjies!
Dis Antie Koekie hier.
WiseMama het gister by my aangekom en net skielik besluit sy’s nou klaar geblog. Sê al haar creative juices het kwansuis opgedroog en sy trek land uit!
Can you believe it? Sommer net so, sonder haai of koebaai……..?
Toe gooi sy die bal in my skoot en sê: “There, take it; you’ve [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 1, 2008
No 3: Tuesday 1April 2008 I’ve just read Louisa’s new post (123 Blog Myself) and it was soooo beautiful; I felt like I was right there beside her, nurturing the Blues……….I think that anybody who has ever experienced the terrible Sunday Night Blues knows the feeling. It usually attacks me late on a Sunday afternoon, between [...]
Posted by: Antie Koekie on: Maart 30, 2008
No 2: Sunday 30 Mar. 08
Hi there,
I’ve just finished watching “Snakes on a Plane”!
What a scary experience! Thank goodness it was with my mother, on her old TV and NOT at a Kine, on the big screen.
Just hope I won’t have nightmares tonight……………
I’m lucky enough do a fair amount of film extra work and usually [...]
Posted by: Antie Koekie on: Maart 30, 2008
Sunday, 30 March 2008
My very first posting on my very special blog!
On Amarula coffee and being a Bona Fide Biker…………!
Thank you so much dropping in for a chat. Let’s sit down and over a nice cup of Amarula coffee, we can get to know each other.
You don’t know Amarula coffee? Oh no, not good!!
My very [...]
Maatjies se Menings