Antie Koekie

The song in Your Heart…

Posted by: Antie Koekie on: Junie 2, 2010

“A True Friend is Someone Who knows the Song in your Heart,

And Sings it back to You when you’ve forgotten the Words.”

Soetwyn vir die Pyn

Sommer net a post om dankie te sê vir ‘n goeie vriend wat weet deur watter ongelooflike moeilike tyd ek nou gaan, met my ma se siekte.

Wat vir my sê: Maar jy kan nie so aangaan nie!

Maar wat ook verstaan wat die situasie is en wat sy uiterste bes probeer dat ek my lewe “on track” kan kry.

Wat vir my geld inbetaal en sê: Nou gaan koop jy ‘n bottel wyn, en jy drink hom vanaand uit, dat jy net bietjie kan afkom Aarde toe.!

Vir daardie vriend sê ek: Baie Duisend Dankie!

Dankie dat jy verder as my prentjie kyk en sien, wat ek nog sukkel om raak te sien— en wat glo dat ek dit sal kan regkry en bereik.

Dankie!

6 Responses to "The song in Your Heart…"

Sulke vriende is meer kosbaar as goud. Jammer vir die sware tyd (((Antie))).

((Koekie)) In die King James Bybel gebruik hulle baie die uitdrukking “It came to pass…” Dit is vir my mooi as hulle dit so stel. Hou net vas, moeilike situasies en tye “came to pass”, ook vir jou. Baie sterkte vir jou en jou ma.

( ( ( Antie Koeksietjie ) ) )

ROOIPOEIER! Soek jy nog? Dis weer beskikbaar. As jy nie dit opspoor nie, mail my.

En sterkte met jou dinge

Antie koekie, ek het jou nou eers ontdek, MAANDE na jy hierdie geskryf het. Ek hoop regtig dit gaan beter, of nog nie? Ek hoop eendag gaan dit weer so dat antie besluit om weer hier tte skryf, want dit wat ek hier lees, is goed wat ek graag lees.
Baie baie sterkte! Ons sal dophou en as antie soms sommer voel om te skryf en beter voel daarna, ons is hier, hoor!!

Is u doopname dalk He….. Ja….. A… Whe….. ? ‘n Familielid is dringend op soek na u. Ons weet die persoon se bynaam is “Koekie”. Kontak ons asb dringend. Dankie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kalender

Junie 2010
M T W T F S S
« May    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Kuiergaste

  • 13,172 gaste

Top Clicks

  • Geen
"I find that the harder I work, the more luck I seem to have." - Thomas Jefferson (1743-1826)

Antie Koekie

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.