Posted by: Antie Koekie on: Mei 20, 2010
Wie is jou grootste vyand? Wie of wat is die mens of ding wat die slegste uit jou haal; wat jou met onsigbare kettings vasbind aan die verkeerde besluite van jou verlede, wat jou elke dag pootjie, sodat jy nooit, ooit ‘n sukses van jou hede sal kán maak nie?
Wat voor jou boekrak staan en spottend die stof van al die selfhelp guru’s se werke blaas? “Jou Beste Lewe Ooit!”(Joel Osteen), “The Winning Attitude” (John C Maxwell) “Approval Addiction”( Joyce Meyer), “Is ek Slim of is ek Dom?” (Kobus Neethling), “Emosioneel Intelligent….Jy!”(Annie Coetzee), “Sukses is Maklik” (Colin Turner)
Wie is jou Nemesis, jou godin van Vergelding wat elke keer as jy dink jy’s toe eintlik nie só bad nie, jou soetjies herinner aan al die kere wat jy, eier in die gesig, plat op jou alie beland………………..
Gaan na my aanlyn tydskrif, http://antiekoekie.co.za, en lees verder.
Sien jou daar!
Mei 24, 2010 at 08:36
My grootste vyand Antie Koeksietjie
is seker uiteindelik maar ekself…