Antie Koekie

My Nuwe Huisie is Kant & Klaar

Posted by: Antie Koekie on: April 29, 2010

Ja, uiteindelik, na maande se geswoeg en sweet en stress, is “Antie Koekie”, die aanlyn tydskrif ge-launch.

“n Paar van my blogger pelle het al kom inloer—– as jy nog nie daar was nie, nou is die tyd!    www.antiekoekie.co.za

Sien jou daar!

1 Response to "My Nuwe Huisie is Kant & Klaar"

Halow tanz>>>>>>

Ek hoop tanz, hoop tanz gaan rerig baie lekke bly in die nuwe pozzie…ek sal gereeld kom kuier naweke as ek huis toe kom dat ons bietjie kan gesels….tannie rerg ‘n awesome mensie en lekke fun…

Ek sit hier ini cat klas en luister music op my earphones,ek is regtig heavy mal verveeld en ek kan nie wag om vandag huis toe te gaan nie …na ‘n week raak mens maar bietjie keelvol hehe….

Tanz moet rerig ‘n lekke daggie he en nie vergeet om soet te wees nie hooooooooorrrrrr….(lol)

chrismeraaaaaiiiii XXXXXXX

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kalender

April 2010
M T W T F S S
« Mar   May »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Kuiergaste

  • 13,167 gaste

Top Clicks

  • Geen
"I find that the harder I work, the more luck I seem to have." - Thomas Jefferson (1743-1826)

Antie Koekie

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.