Antie Koekie

Archive for Augustus 2009

A midnight snack

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 21, 2009

Dis nou 23:13; amper middernag en ek is by die werk………………..
Can u believe it?
Maar dis darem 100% vrywillig. Ek doen mos elke Vrydagaand die deurnag show, van middernag tot 06:00.
Nou, ja, dis vanaand weer sulke tyd! Moet sê, in hierdie koue klink my lekker warm bed, met die 2 katte, na ‘n baaaiie beter opsie! Gooi [...]

Groete uit my voëltjie nessie.

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 19, 2009

Ja, nes julle dink Antie koekie het die emmer geskop, dan surface ek weer soos ‘n badprop!
Hallo, hallo, hallo!
En hoe gaan dit nou met jou? En jou? En die een wat my nou die eerste keer raak lees?
Ek het in my hele bestaan nog nooit so koud gekry soos die afgelope 3 weke—— partykeer kan [...]