Posted by: Antie Koekie on: Mei 20, 2009
Al my blog maatjies ———— Wees gegroet hier uit ‘n bibberende, bitter koue Hennenman, in die Vrystaat.
Ja, ek is terug in die States, ná presies drie jaar in die mooiste, mooiste Kaap.
Dit voel weird; aan die een kant is alles so gerustellend bekend, soos ‘n paar gemaklike pantoffels. Aan die ander kant voel ek soos [...]
Maatjies se Menings