Antie Koekie

Archive for Maart 2009

Daar’s ‘n Gremlin op my PC……

Posted by: Antie Koekie on: Maart 29, 2009

Ek het julle mos gesê daar is ‘n simpel mannetjie op my PC wat nie hou van Antie Koekie!!
Ek publish van gisteraand af, en elke keer wys hy my net die paapi-suki-kaki storie.
En toe my verskriklike oulike slim dogter dit hoor, sê sy: “Maar miskien refresh jou PC nie. Kom ons check op die Blackberry.”
En [...]

Die aftelling Begin…….

Posted by: Antie Koekie on: Maart 28, 2009

Hallo Maatjies,
Dis Saterdag, 28 Maart 2009,
Dis die Begin van die Einde van Antie Koekie se verblyf in die Mooiste, Mooiste Kaap!
Maandag, of as ek dit kan regkry, Dinsdag op die laaste, stop Execu Move se trok voor die deur en sluk al my besitting in. As als goed gaan, spoeg hy dit in Hennenman uit [...]

Die Begin van die Einde van my tyd in die Kaap.

Posted by: Antie Koekie on: Maart 28, 2009

Hallo Maatjies,
Dis Vrydag, 27 Maart 2009,
Dis die Begin van die Einde van Antie Koekie se verblyf in die Mooiste, Mooiste Kaap!
Maandag, of as ek dit kan regkry, Dinsdag op die laaste, stop Execu Move se trok voor die deur en sluk al my besitting in. As als goed gaan, spoeg hy dit in Hennenman uit [...]

My Paapi suki my kaki!

Posted by: Antie Koekie on: Maart 4, 2009

Ek moet julle eers gou vertel wat verlede Maandag gebeur het.
Dit was so seker half sewe se kant toe ek wakker word van hierdie moerse commotion—– deure slaan toe, mense skree op mekaar, kinders huil en honde blaf……….
Als goed wat ‘n mens beslis NIE so vroeg op jou nugter maag wil hoor nie en definitief [...]

Die Lewe maak ‘n mens “Size”!

Posted by: Antie Koekie on: Maart 2, 2009

Die enigste ding wat vandag in my kop is, is “Nog ‘n Groot Trek”, hierna genoem: N’nGT.
 Maar ontspan, ek sal nie weer so ‘n boks-vir-appelboks verslag lewer soos met die vorige trekke nie.
Maar terwyl ek vandag so loop en plannetjies maak, onthou ek ‘n gesprek wat ek vandag, presies ‘n week gelede, op Stellenbosch met [...]

Die Winde van Verandering waai weer Stormsterkte!

Posted by: Antie Koekie on: Maart 1, 2009

Dis Sondag, die eerste dag van Maart en julle favourite Antie is (alweer!!) in ‘n flat spin, like you won’t believe it! (Hoekom voel dit vir my asof ek daai woorde al voorheen gesê het?) Kom ek verfris net die geheue: Mrt. ’06 trek ons (ek & Ouma) Kaap toe, om by Seun te kom [...]