Antie Koekie

Archive for February 2009

Antie Koekie is op ‘n High!

Posted by: Antie Koekie on: February 8, 2009

Kyk Maatjies, julle Antie is vandag op ‘n high like you won’t believe it!!!
En voor julle nou weer enige idees kry———– nee, dit is niks X-rated goed nie! Ek en my liefie is mos half ordentlik!
O, ja, ek beter hom seker ‘n naam gee, nê? Wel, sy naam begin ook met ‘n A, en hy [...]

Die dag toe Antie Koekie haar jis gesien het….

Posted by: Antie Koekie on: February 4, 2009

Hallo maatjies!
Very long time no see, of hoe?
Lyk my ek het elke begin van die maand ‘n nuwe verskoning!
Januarie se verskoning was ‘n aaklige virus, Trojan of so iets (askies, Louisa en Anne-Marie, vir wie ek dit aangestuur het sonder om te weet?); gelukkig kon skoonseun red wat te redde was.
Maar dis nie oor virusse [...]