Antie Koekie

Archive for December 2008

Toe waai die S’doos my masker af!

Posted by: Antie Koekie on: December 27, 2008

Kyk, ons almal dra mos maar maskers. Jy staan in die oggend op, drink jou koffie en dan staan jy voor die spieël en sê: “Give us this day our daily mask.”
En die enigste tye wat daardie masker afhaal, is as jy vinnig toilet toe gaan—– agter daardie toe deur, in daardie kleinste van klein [...]

Lewe na die Groot Brand!

Posted by: Antie Koekie on: December 24, 2008

Dit was 15H30 op ‘n rustige Woensdagmiddag, 22 Oktober. Ek was in my kamer besig toe Kleinseun (6) skielik voor my staan en met groooot oë, in ‘n bitterlike klein stemmetjie sê: “Atta, my mommy TOLD me NEVER to play with fire. Now she’s going to be sooooo mad at me!”
Teen daai tyd was ek [...]