Posted by: Antie Koekie on: November 24, 2008
Ha! Wed jou iemand het nou gedink Antie Koekie gaan ook op die lorrie klim met ‘n juicy onthulling oor diieeep, intènse laatnag gesprekke tussen my en Steve Hofmeyr!
Toe nou nie! Jammer!! Dis mos nie Grab-A-Granny week nie!
Nee, ons storie gaan vêr terug, tot in 1973/4. Toe hy en sy ouers buite Hennenman, op Anglo [...]
Posted by: Antie Koekie on: November 20, 2008
Ek het nou net by die huis gekom, ná een van die lekkerste shoots nog————– die verfilming van die nuwe realiteitsreeks op KykNet, “Die Laaste Wals.”
Ons ekstras was deel van die gehoor (soort van “Rent a Crowd), met die pragtige Vicky Davids, “Bart” se arme weduwee, “Tessa”, as die aanbieder.
Hulle het twee episodes, waarin [...]
Posted by: Antie Koekie on: November 16, 2008
Al was ek gebore en getoë in die hey days van The King, het ek (skandelik, ek weet!!), nog nooit’n show van hom gesien nie.
Ek was meer ‘n Cliff Richard- en Bee Gee’s-fan. Miskien het die feit dat my ma-hulle nooit juis Elvis se musiek in ons huis gespeel het, iets daarmee te doen gehad!? [...]
Posted by: Antie Koekie on: November 10, 2008
Hallo daar, julle vreeslike oulike vriendelike bloggers!!
Mensdom, maar ek het julle gemis!!
Lyk my ek moenie “Antie Koekie” wees nie, maar eerder “Die Niggie van die Skim”. Julle weet, now you see me now you don’t!
Genugtig, maar ek het ‘n interessante en hectic tydjie gehad vandat ek laas met julle gesels het. Ek het sommer intussen [...]
Posted by: Antie Koekie on: November 10, 2008
Once a blond, always a blond!!!
Here I was waiting to find out how and/or where I must stick my 30 little NaBloPoMo’s up or on; not knowing if there was a specific “page” for it or what……………….
In the meanwhile, the clock was ticking, today already being the 10th, going on the 11th and I’m still [...]
Maatjies se Menings