Antie Koekie

Archive for Oktober 2008

Jerminah is dood.

Posted by: Antie Koekie on: Oktober 9, 2008

Vandag het Délene gebel om te sê Jerminah is dood.
En my hart is seer, soos wanneer ‘n suster dood is.
 
Sy het saam met my by Grünlust Guesthouse, Délene Bester se gastehuis op Odendaalsrus gewerk. Ek haal ‘n foto uit wat een kersfees van ons geneem is; Bernice, die huishoudster; Maria, verantwoordelik vir die [...]