Antie Koekie

Archive for September 16th, 2008

En dan is daar die manne soos Steaks………..

Posted by: Antie Koekie on: September 16, 2008

Het julle gedink ek sê daar’s net twee soorte mans op aarde—– Sexy skurke en Vaalseuns?
O, nee! Glad nie! Dis net dat die meeste mans in mý lewe in een van daardie twee groepe geval het.
Ek dink ek het met hierdie hele manne-in-my-lewe-post meer afgebyt as wat ek regtig wou. Wat net ‘n grappige skets [...]