Posted by: Antie Koekie on: September 23, 2008
Hierdie Kaapse winterreën wat nog nie agtergekom het dis al lente nie, laat my sommer voel asof dit my mo-jo die see in gespoel het.
Vaderlandsliefde! Nee, kyk, sulke beswaarde treurigheid op note kan ek wragtig nie meer verduur nie!
Maar dis partykeer half moeilik om jouself positief te dink………..
Die hemele het heeldag emmers water voor [...]
Posted by: Antie Koekie on: September 17, 2008
Kan julle dit glo? Daar is net omtrent 14 weke oor voor Kersfees!
Daardie histeriese mal tyd van “Vrede op Aarde” wanneer vrede die laaste ding in ons gedagtes is. Die tyd wanneer jy jouself ‘n kopseer in stres oor wát jy vir wié gaan koop, teen belaglike feestydgelaaide pryse en dít op jou depressiejare [...]
Posted by: Antie Koekie on: September 16, 2008
Het julle gedink ek sê daar’s net twee soorte mans op aarde—– Sexy skurke en Vaalseuns?
O, nee! Glad nie! Dis net dat die meeste mans in mý lewe in een van daardie twee groepe geval het.
Ek dink ek het met hierdie hele manne-in-my-lewe-post meer afgebyt as wat ek regtig wou. Wat net ‘n grappige skets [...]
Posted by: Antie Koekie on: September 11, 2008
Ek het nou my mond klaar uitgespoel oor Vaalseuns, die goeie manne in my lewe wat my in ‘n ander bloedgroep in verveel het. Vir ander vroue mag hulle perfek wees en ek glo by hulle sal daar rus en vrede wees. Maar, o, vrek! Die prys wat jy sal moet betaal is te hoog [...]
Posted by: Antie Koekie on: September 11, 2008
Dit het die heel dag so trietsig gereën., ek het sommer begin verlang na mense wat ek nog nooit gesien het nie! Toe luister ek maar musiek.
En dis toe Julio Iglesias en Willie Nelson lostrek met “To all the girls I’ve loved before,” dat my kop sulke vêêêr draaie begin loop het..
Na die manne in [...]
Maatjies se Menings