Antie Koekie

Archive for Augustus 2008

Die oudste beroep.

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 28, 2008

Vroeg vanoggend, nog voordat die son behoorlik sy kop uitgesteek het, het Gloria in Kayalitsha op ‘n bus geklim.
Presies 07h30 het sy in die gietende reën aan my deur geklop en toe ek oopmaak, het sy helder sonskyn met haar glimlag in my huis gebring.
En nou, lank nadat sy reeds terug is na haar beskeie [...]

Laatnag ramblings……

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 25, 2008

Nee, vanaand het ek geen wyse woorde of grappige storietjies of ander sêgoed a la Antie Koekie.
Vanaand is dit maar net ekke wat wil sê: Hallo, hoe gaan dit nog?
Aan dié kant is ek vrek moeg, dankie, maar ‘n baie lekker vrek moeg, as daar so iets bestaan!
Vandat ek drie weke gelede begin het om [...]

Doe’t ope je smoel en zeg: AAAAA

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 21, 2008

Ja, toemaar! ek weet dis nie reg gespel, maar dis hoe ek dit onthou, OK? Erens in my tienerjare, in al die Elmar Steyn boeke wat ek gelees het, het ek op dié gesegde afgekom.
 
Maar wat ek eintlik probeer sê is dat jou mond  nie net daar is vir eet (of partykeer soen, as jy [...]

Koebaai Louisa

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 19, 2008

Liewe Louisa,
Toe jou favourite Antie nou gister by jou gaan inloer het, het ek so gewens ek kon jou vat vir ‘n groot stuk gebakte kaaskoek by Gloria Jean’s.My siel! Dis lekkerder as lekker!!
Nie omdat ek verskriklik jammer is vir jou nie –no way, José! Ek dink jy is so dapper en met jou voete [...]

Identiteitsloos!!

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 13, 2008

As ek more ‘n lotto kaartjie optel en dis die wenner, kan ek nie my geld begin uitdeel nie, want ek kan dit nie opeis nie, want ek kan nie met ‘n boekie of  bestuurderslisensie bewys wie ek is nie——– m.a.w………….ek is identiteitsloos!
Die rede daarvoor? Een of ander simpel idioot het Vrydagaand gedink my ou [...]

Wasdag in die Kaap

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 3, 2008

In sy ‘Latynse Reise” skryf Andrè P Brink van “Die Dag van die Pampoen’; van hierdie man wat gaan om die eerste pampoen van die seisoen te koop. Maar dis nie sommer net ‘n gewone wit boerpampoen wat ‘n mens met gemak kan omarm nie————— nee, hierdie is ‘n reuse pampoen., wat geleidelik stuk vir [...]

Veels geluk, aan ‘n wonderlike vrou.

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 2, 2008

Vandag, 2 Augustus, dra ek hierdie post op aan Elna, een van die wonderlikste vroue wat ek bevoorreg genoeg is om te mag ken.
Sy is vandag 31 jaar oud en hier, op die internet en in my kuierplekkie wil ek haar salueer!
Ek het hierdie volgende paragraaf seker drie, vier keer oorgeskryf. Daar is soveel wat [...]

Vir die straatveër.

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 2, 2008

Terwyl ek vanaand bokse uitpak, kom ek op hierdie kosbare aanhaling af. Ek het dit in 1989 gelees en afgeskryf en dit toe verlê.
Daar was soveel geleenthede waar ek dit wou deel met iemand wat, in ons oë, ‘n sogenaamde “minderwaardige” maar tog noodsaaklike werk verrig. Maar ek kon dit nie kry nie.
Miskien ken [...]

Die dag toe ek my naam so krater gemaak het.

Posted by: Antie Koekie on: Augustus 1, 2008

Genade! Maar Antie Koekie was darem die afgelope tyd ‘n regte smartvraat per excellence!
Nee, shit! Dit stop nou nét hier, vandag, op die plek! OK?
Ek wou daai fensie Italiaanse mobster sleng gebruik vir “Verstaan jy?”; soos mens altyd in die flieks sien, iets soos ‘Capish?”. Maar ek het nie ‘n cookin clue hoe om dit [...]