Antie Koekie

Archive for Mei 2nd, 2008

Karin Hougaard se passie.

Posted by: Antie Koekie on: Mei 2, 2008

Vanaand was hierdie Antie so dankbaar vir haar totale en jammerlike gebrek aan ‘n sosiale lewe!
 
As ek vanaand dalk êrens besig was om te sokkie op die nuutste Kurt Darren-liedjie, het ek hierdie episode van “Dis hoe dit is met Steve” misgeloop en dan het ek  eers volgende week vir Karin Hougaard sien sing.
Whoa!! Mense!! [...]