Posted by: Antie Koekie on: April 27, 2008
Ag, jitte tog, my skatjies!
Waar tjank Antie Koekie haar toe papnat!!
Ek sit TV aan en kan jy dit glo……..”Dirty Dancing” wys toe weer!
O my precious soul! As julle kan weet hoeveel keer ek daai een al gekyk het?
En sonder uitsondering, elke keer dat Johnny daar op die einde inkom en Baby se hand vat en [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 26, 2008
Julle Antie was seker maar in haar vorige bestaan ‘n koei; altyd herkouend aan als wat sy lees.
Ek wou hierdie stuk al lankal geskryf het, maar moes eers vir Louisa wag om wéér vir my te kom wys hoe sit ek links in!
(Het ek al gesê dat my oupa se sêding: ‘Armoede is niks, maar [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 22, 2008
Sewe jaar gelde was daar twee vroue, beste vriendinne, ten spyte van amper 15 jaar verskil in ouderdom. Hulle was ook smart-genote, as daar so iets bestaan; want altwee se mans het oor die draad gewei.
Die ouer een, Arrabella,(geskeide vrou) was pas getroud met die man van haar drome, Charl, ‘n wewenaar; sy het [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 19, 2008
Ek het die volgende wyse woorde raakgelees:
“You are rich if you have enough money to satisfy all your needs. So there are two ways to be rich: You earn, inherit, borrow, beg, or steal enough money to meet all your desires; or, you cultivate a simple lifestyle of few desires; that way you always have [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 19, 2008
Dit help nou nie om langer volstruis-volstruis te speel nie – die voorbereidings vir die Groot Trek moet begin!
Shiiit!
(Hoekom sê shit soveel lekkerder as die afrikaanse weergawe, wat eintlik baie plat en jiggie klink? Is dit omdat al ons Hollywood helde dit altyd sê?)
Terug na D.G.T Ons moet die sleutels aan nuwe huurders oorhandig [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 17, 2008
Julle Antie Koekie se stresvlak is deesdae hoër as haar IK ———-en dít, if you don’t mind, is floppen hoog!
En daarby is die maan ook weer vol, wat nooit ‘n goeie ding is nie; hy smokkel mos nog van altyd af met my kop asof ek die oorspronklike “Moonfairy” is.
Maar dis ‘n ander storie, [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 15, 2008
Nee, sies, man!
Wat het jy nou weer gedink? Antie is mos hoeka nie dáái soort meisie nie…………
Ek lees gister in die HAT gelees dat ‘n poespas, “ ‘n Snaakse mengelmoes; ‘n hutspot” is.
Seker maar dieselfde as “potpourri”.
Maar jy kan nie stry nie —– Poespas het dadelik jou aandag getrek, nê?
Mooi so, ek wil graag dat [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 14, 2008
Antie hoor onse Wipneus loop doer onnerie maan enie sterre en weeklaag oor haar gewig.
Can you believe it? Weet sy nie sy dra ekstra “padding” omdat sy ‘n kosbare geraamte het?
Ja, dit is so! Kyk, as mens trek / verhuis / whatever, dan gryp jy ‘n klomp ou Burgers of Rapporte en jy begin die [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 12, 2008
Voordat ek verlede Dinsdag, 08/04/08, my desperate “Blogger’s SOS” uitgestuur het vir wenke en raad oor hoe om te blog, het ek gedink dit gaan maar net oor die moets en moenies……
Hah! Nou weet ek van beter!
Danksy Roer wat gedink het dit sal help as ek lees wat Da Mario sê oor “Statshoer! (In [...]
Posted by: Antie Koekie on: April 11, 2008
Surprise!
Antie Koekie het sommer so vinnig-vinnig die span van Extreme Make-overs gekry en…….Voila! ‘n splinternuwe prentjie!
Ek was absoluut mal oor die pienk blommerige site, maar dit het vir my nie so lekker gelees nie.
I think I’ll stick with this one, thank you.
Behalwe die header se prentjie wat sal verander sodra ons uitgevind het hoekom ek [...]
Maatjies se Menings